Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Ou de Doos on Die Antwoord – I fink You Freeky video
- Jabberwocke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Theo on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- poesjags on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Ou de Doos on Cannot be unseen. Goeie fok!
- Dirk Diggler Diktros on Nee regtig. Fokken stop dit nou! Sies man!
-
-
Tag Archives: zef
Huh? Wat is zef? Ek pluk verward.
Smaak my Beeld en News24 weet nie lekker wat "zef" is nie. Gods ouens, dis al vir fokken ewig met ons. Wat is hierdie ewe skielike skolastiese benadering en belangstelling? Dis nie fokken rocket science nie. Moenie so hard daaroor dink nie, julle koppe gaan bars. En dan julle hoofte (ROFLMONDKOTS) Hier is 'n docuementary [...]
Charfe poef soos ‘n pro en mense skiem jys main: Verken jou zefgeid
(deur Toast Coetzer)
Die internet is 'n weird kroeg. Jy kan heelnag drink, woes rinkink, vuisslaan, twakpraat, girls bestreel, bomme plant, mure afbreek en snoekerstokke oor jou knieg breek tot vroegdag.
Maar wanneer jy die swaaideure agter jou laat toefladder, dan maak niks saak nie. Want dis nie heeltemal genuine nie, dit het net so 'n nat [...]





Delmas tier gevind