Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
WKJ Faks na Email
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Bongelong on Ren & Stimpy. Vir kinners vannie naainties.
- Boris on Ren & Stimpy. Vir kinners vannie naainties.
- Paddy on Die Antwoord – Beat Boy (met lyrics)
- FrikkieBeytel on Panjo die tier. Gelukkiger as ooit tevore.
- koekiekrummelkont on Panjo die tier. Gelukkiger as ooit tevore.
- LuisterAsDieOomPraat on Liewe Continental Tyres…
-
Tag Archives: zef slang
Zef slang recording
Ons het so paar jaar terug kak quality zef slang recordings opgeneem met baked beans blikkies en toutjies terwyl ons brannas en coke floats gedrink het. Daar is so stuk of 20 in totaal en hier is die eerste 5. Druk play.
Bewekoppe:
Blok en tackle:
Bosmossel:
Buk-en-sluk:
Charfe:
Omsendbriefie vir oudstes en enigstes
Goeie more seuns en dogters. Net so paar aankondigings voordat ons die vierkant verdaag. Stuur asseblief hierdie omsendbrief deur tot na die agterkant van die rye.
Die Watkykjy Time Machine:
Onse 3 musketeers, Michael Jackson, Patrick Swayze en Farrah Fawcett het heel geod gedoen die afgelope week. Hulle camp op die oomblik in Februarie 2001 en braai [...]
Gefile in Die Watkykjy Time Machine, negosiewinkel, watkykjy tips Also tagged zef gps Leave a comment








Wolbeursie