Check hom

Neill Blomkamp se nuwe movie, Chappie gaan befok wees!

In Wat is nuus? deur griffin3 Eiertjies

In Neill Blomkamp (Director van Distric 9 en Elysium) se nuwe movie, Chappie, vertolk Ninja en Yo-Landi (Die Antwoord) die rolle van twee kriminele wat Chappie, ‘n humanoid kidnap oppad na ‘n “Artificial Intelligence day of reckoning”. Dit klink fokken gevaarlik. Soos toe die Suidlanders gaan wegkruip het met blikkieskos en effies iewers op ‘n plaas buite Heilbron of iets …

griffinNeill Blomkamp se nuwe movie, Chappie gaan befok wees!
Check hom

Die Ninja se piel skud die interwebs in USA

In Die Antwoord deur griffin15 Eiertjies

Die Antwoord is besig om groot kak te maak oor die hele interweb. Amerika het hulle ontdek en dit gaan fokken mal. Watkykjy se server slat op die oomblik 220% traffic vir Februarie wat fokken rof is. Moenie worry nie, ons server sal nie ompoes nie. Ons maak soos die regering. Ons gooi geld na die probleem toe. Ons het …

griffinDie Ninja se piel skud die interwebs in USA
Check hom

Die Antwoord – Doosdronk, live by Tings in Snor Central

In Die Antwoord deur griffin5 Eiertjies

Smaak my ons kan nie van die drank en dronk topic afbly hierdie week nie. Iewers is daar ‘n groot skroef los. Ons het so bietjie Die Antwoord se Fok Sondag! party uitcheck hierie afgelope Sondag. By Tings ‘n Times. Daai rasta jol in Snor City. Ek het die hele gig afgeneem en sal een of ander tyd deur die …

griffinDie Antwoord – Doosdronk, live by Tings in Snor Central