Tag Archives: yo-landi visser

On the way to fokken L.A.

Gefile in Die Antwoord | Also tagged | 4 Comments

Die Antwoord – fresh in da flesh vanaand!

Wassap julle maatjies? Allie gangstas allie laities? Die moerefokke Antwoord jol vanaand 'n superkief gig in Kaapstad. Daaso in die zef voorstad van Durbanville: Vrydag, 5 Februarie Kuns Kafee Durbanville, Kaapstad R50 entrance Die eerste 100 marabsies deur die deur kry 'n fokken free Die Antwoord CD, handmade by the motherfuckin NINJA en daai rich bitch, Yo-Landi Visser. Dis hulle album, [...]
Gefile in Die Antwoord | Also tagged | 24 Comments

Die Antwoord slat ons met ‘n fresh tune.

Lekker nuwe lanie tune van Die Antwoord vars gepomp uit die slymkonyn. Hou dop, die nuwe fre$h futuristic tunes van die zeftigste rap crew gaan nou weer beginte inrol soos ‘n fokken fat cat Nigerian by ‘n dodgy casino my bru. Jy sal alles hieso kry, pa se groot seun. Die Antwoord – Super Evil (killer [...]
Gefile in Die Antwoord, oordentlike musiek | Also tagged | 6 Comments
Afrigator