Check hom

Die Antwoord, rape allegations, video replies en kakbaie screenshots van text messages

In Die Antwoord deur griffin

Right, here we go again. Ons het julle verlede Maandag vertel van Waddy Jones (Ninja van Die Antwoord) wat deur ‘n up-and-coming Australian rapper, Zheani Sparkes daarvan beskuldig is dat hy haar na Suid-Afrika “ge-traffic” het, bedwelm het, haar verkrag het en dat daar allerhande weird rituele betrokke was. Hierdie het min of meer ses jaar gelede plaasgevind. *Ons kom …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord, rape allegations, video replies en kakbaie screenshots van text messages
Check hom

Die Antwoord – We in da future now

In Die Antwoord deur griffin

Die Antwoord se nuwe album Ten$ion word release oor so ruk. Hulle is nou al so next level dat hulle sommer klaar in 2012 lewe. Die track wat jy beswaarlik in die agtergrond uit hulle time machine hoor speel se naam is “Fatty Boom Boom”. Verder tune ons fokol. Wag en kyk maar… Hier kom kak… En nou vir ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – We in da future now
Check hom

Giftige cherry up on page 3 vannie Son(dag)

In Die Antwoord deur griffin

Place your ad here Loading… Hierdie post is 737 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,649,409 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGiftige cherry up on page 3 vannie Son(dag)
Check hom

Ninja en Yo-landi Vi$$er op Candy se koek.

In Die Antwoord deur griffin

‘n Briefie van ‘n goose wat verjaar… Hello, I got made the most Zef birtthday cake for my birthday today.  It has  Yolandi Visser and Nija on it. Candy Hierdie post is 200 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,649,409 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNinja en Yo-landi Vi$$er op Candy se koek.