Check hom

Die Wolmer Rock Show skop vanaand af! Slip uit by die werk.

In Watkykjy Gigs deur griffin

Dis langnaweek en as jy tot dusver nog fokol beplan het, stel ons die Wolmer Rock show voor in die Noorde van Pretoria. Dit skop vandag af en eindig Sondag. Maandag is ‘n public holiday, so jy kan jou roes lekker afslaap. Daar is early bird tickets beskikbaar teen R250 as jy online koop, andersins betaal jy R300 by die hek – https://www.ticibox.com/event/4730421/WOLMER-ROCK-SHOW-2016. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Wolmer Rock Show skop vanaand af! Slip uit by die werk.