Check hom

Nog ‘n week van befokte SA (en international) musiek onder kwarantyn!

In Rolbees Reviews deur griffin

Almal nog compos mentis? Ek het gisteraand ‘n baie interessante gesprek gehad met die akkedisse op my stoep. Nee, nie die Dennis broers nie. My reptiliese vriende het fassinerende teorieë oor hoe Covid-19 in ‘n Sjinese Laborotorium vervaardig is deur die Biker Mice from Mars deur 5G tegnologie te gebruik. Brain van Pinky and The Brain het sy research vir …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinNog ‘n week van befokte SA (en international) musiek onder kwarantyn!
Check hom

Drie jaar na hulle vorige album is Wolfgang Marrow nog warmer!

In Rolbees Reviews, Uncategorized deur Rolbees

Hulle word so gou groot. Sug. Die newbie bands wat ek review het toe ek nog self nuut by Watkykjy was. Ek het weer Bad Advice van Wolfgang Marrow geluister en ek het nog steeds dieselfde opinie oor dié album as toe ek dit review het in 2016: “Sandy Little het ‘n moerse sterk en versatile stem terwyl Louwkie Cronje …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDrie jaar na hulle vorige album is Wolfgang Marrow nog warmer!
Check hom

Gimmicks, kobras, katte en so bietjie murg in die pype by Railways Cafe

In Rolbees Reviews deur Rolbees

(fotos deur Marina Mare) Just to set the tone, hier is ‘n mock interview wat Noel Redding en Mitch Mitchell met Jimi Hendrix gevoer het back in the day. Noel se laaste vraag was: “So Jimi how much do you rely on gimmicks?” en sy antwoord was: “Gimmicks, there we go again, gimmicks, man I’m tired of people saying we …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesGimmicks, kobras, katte en so bietjie murg in die pype by Railways Cafe
Check hom

Bloem maak uit van musiek – Wolfgang Marrow bewys dit

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Wolfgang Marrow- Bad Advice Wat sing Valiant nou weer van Bloemfontein? “In Bloemfontein lê ‘n groot fortuin, sportskarre snuffel in die slow lane, goue goeters skitter in die sonskyn, Bloemfontein is ‘n goudmyn, Bloemfontein is ‘n blomtuin”. So kom ons check bietjie wat de fok gaan in Bloem aan. Rock die mense daar uit of like hulle net om kung-fu …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesBloem maak uit van musiek – Wolfgang Marrow bewys dit