Check hom

Welsyn se soutpiel album nou beskikbaar op vinyl

In Snotstories deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Willim Welsyn is vir some rede deesdae meer bekend vir sy ‘WAT’ podcasts waar hy sulke ou ooms, hipsters en hippies in sy garage interview. Waddefok?! Of is dit WAT de Fok? Either way word die iTunes charts eweskielik getop en die mense tune in soos hulle het in die dae toe Nicky van der Berg nog nie ‘n DA Doffel …

Kaptein KortbroekWelsyn se soutpiel album nou beskikbaar op vinyl
Check hom

Willim Welsyn gesels met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

Ons tjommie, Willim Welsyn gesels bietjie met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes in sy vierde podcast. Gaan check gerus die hele series uit op williamwelfare.com. Hulle chat oor Slaaptyd in Die Suburbs, Brixton Moord en Roof se nuwe album en Drikus se breinoperasie wat hierdie Woensdag plaasvind. Verder praat die ouens bietjie kak oor The Beatles, Rolling Stones, Oppikoppi en …

griffinWillim Welsyn gesels met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes
Check hom

Willim Welsyn is nou William Welfare, mmmmmkay?

In Kief musiek deur griffin2 Eiertjies

Check, die bra het al vyf lekker solid Afrikaanse rock albums onder die belt en dis bietjie tyd om deur die language barrier te breek. Mense wat reken daar is nie 'n language barrier wanneer dit kom by musiek nie, praat poes, behalwe as jy maybe Rammstein of Manu Chau is. Met Afrikaans is daar so lekker dik fokken muur. …

griffinWillim Welsyn is nou William Welfare, mmmmmkay?

William Welfare – “4 Cups Of Dust”

In Kief musiek deur griffin6 Eiertjies

Fokkit, hierdie is 'n kaklekker tune! Willim Welsyn is nou besig om sy rooinek repertoire in orde te kry en het sopas sy eerste tune 4 Cups Of Dust onder sy Engelse naam, William Welfare release. Hy't sommer 'n videotjie ook aanmekaargesit wat sy en Kyle Gray (Drummer) se trip Oppikoppi toe document al die pad vanaf 'n recording studio …

griffinWilliam Welfare – “4 Cups Of Dust”