Check hom

Jou LAASTE KANS OOIT om die Wedding DJs te check hierdie Saterdag!

In Watkykjy Gigs deur griffin

Die Wedding DJs speel ‘n finale show in Kaapstad hierdie Saterdag na twee onlangse reunion shows by Park Acoustics en Mercury Live. Hulle laaste aangesien DJ Super Deluxe 3000 (een helfte van die duo) Engeland toe trek. Sad face. Die twee marabse gooi al sedert 2006 lekker heelnag dronkpaarties met net die beste 80s en 90s hits. (Okay, soms die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJou LAASTE KANS OOIT om die Wedding DJs te check hierdie Saterdag!
Check hom

Die Wedding DJs klap ‘n extra special, once-off show by Mercury Live hierdie Saterdag!

In Watkykjy Gigs deur Chopper Charlie

Dis meer as vier jaar sedert die Wedding DJs hulle kort-kortbroekies en hightops aangetrek en Play gedruk het op ‘n cd speler in Kaapstad. Maar die manne is terug met die “beste” van daai tagtigs en negentigs tracks wat ons almal in die geheim love en lustig sing in die shower as ons beter helfte nie tuis is nie. Saterdag …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDie Wedding DJs klap ‘n extra special, once-off show by Mercury Live hierdie Saterdag!