ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Smart in Africa – die farewell party
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
Watkykertjies Tune
- Willem Wikkelspeis on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Kattewales on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Prof. Bokdrol on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- kleinattie on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Die Root on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Fokof! on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
-
-
Tag Archives: wc2010
Nando’s charfe die Mexican sokker team poef
Deel met jou vriende:
Vang sokker gees: Last fan standing.
Thulani Ngcobo is 29 jaar oud en van Soshanguwe af. Hy smaak Kaizer Chiefs en Bafana stukkend en is een van Suid-Afrika se grootste sokker fans. Dis seker ook een van die redes hoekom sy nickname Ngcobo2010 is. Suck on that, FIFA! Die bra probeer sover moontlik, elke Bafana match en Chiefs game in SA [...]
SABC reg vir jou zak maar nie vir World Cup Soccer 2010 nie.
As jy almal in die land dwing om 'n TV license te betaal, regardless of hulle na jou tos kyk wat jy uitsaai, moet jy ten minste een van die fokken main host cities van die 2010 Word Cup kan reg spel, neem ek nou maar aan. Ek weet nie of julle een van die [...]




Bafana en Mexico Venter.