Tag Archives: wc2010

(Almost) legends

Die world cup is verby. SA het poesbaie geld gemaak, maar ongelukkig minder as wat hulle spandeer het op die hele storie. Gelukkig reap ons nou die soft benefits soos hulle hom roep – ons gebruik die stadiums vir kriektet matches, rugby mathces en Michael Jackson concerts. En al die toeriste wat 2 maande langer [...]
Gefile in Fokken zef videos, Zef zef zef | Tagged | 12 Comments

Kiaaaaaaa!

Fight! Finish him! werwe Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 5 Comments

Cheers, Nederland. Kom kuier gerus weer.

Jammer julle het so erg piel gesuig in die finals. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Also tagged , | 8 Comments

Vuvuzela’s is tit

Onhou vandag se leuse, outjies: Bier en tieten. Kyk maar gou hierdie outjies. Youtube gaan binnekort nommer 2 verwyder, so speel hom dalk eerste en rol maar 'n gewriggie as jy moet. Dis 'n plesier. UPDATE: Youtube het toe die tweede video remove. Ons het die ou wat die video gemaak het opgespoor en hy het dit [...]
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 3 Comments