Watkykjy lyk nou piele op jou mobile device

In Watkykjy Tips deur griffin

More outjies. Anja Slaptiet het Q20 op haar elmboog gespuit en so bietjie aan Watkykjy ge-graft. Jy kan jou daaglikse dosis zef op jou foon spec, behalwe natuurlik as jy Jack Parow is, want hy rol nog met ‘n 3310. Check net hoe spiff lyk dit: Hierdie post is 133 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy lyk nou piele op jou mobile device