Check hom

Sort jou kak voor Koppi uit!

In Oppikoppi deur Kaptein Kortbroek

As jy slim is, sort jy al jou kak uit voor Oppikoppi begin. Change daai globes, bra! Verf daai kas of bad die hond, maar moenie dinge uitstel nie. Jy gaan fokken spyt wees want jou tjerrie gaan probably net meer befok raak omdat jy heel waarskynlik ‘n week of drie recovery tyd na die festival gaan benodig. Riku Lätti was …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSort jou kak voor Koppi uit!