Check hom

Skurwe skateboard dae in V’Town – ‘n ware (zef) verhaal.

In Snotstories deur griffin

Behalwe vir griffin en Chopper Charlie het Vereeniging – of V'Town, soos die current inwoners en ex-fietas fondly na die "nywerheidsreus" verwys – sy fair share van kommin degenerates, gomgatte en zefgatte opgelewer. Grootword in V-Town het seker maar dieselfde verloop as in jou deursnit plattelandse stad. Ons het elke dag pak gekry op skool, Tippex cleaner van ons truie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSkurwe skateboard dae in V’Town – ‘n ware (zef) verhaal.
Check hom

V’town: Know where it stand

In Snotstories deur Chopper Charlie

Vereeniging. Wat 'n kak jol. Suid van Joeys en once geklassifiseer as 'n stad maak dit deel uit van die Vuildriehoek, saam met Vanderbijlpark en Sasolburg. Dis op die Hoëveld so die weer is about dieselfde as Jo'burg, maar dis ook op die grens met die Vrystaat (Vuilrivier) so dit lyk ook nog kak. Go figure. Wat kry mens in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieV’town: Know where it stand