Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Op 20 Februarie 2005 het Hunter S. Thompson homself doodgeskiet. Op dieselfde dag is Dalene Matthee dood aan meer natuurlike oorsake. Albei van hulle kón skryf, maar sou tien teen een nie te lekker om ‘n braai gekuier het nie. So lief soos Dalene vir olifante was, so maklik het Hunter hulle gesien as hy sy sewende tab acid vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!