Check hom

Dis naweek, kom ons fokken rol!

In Dis naweek kom ons fokken duik!, Zefshop deur griffin7 Eiertjies

Dis uiteindelik naweek en tyd om weer bietjie te score! Wil jy juice wen om te vape? Lees onder en neem deel. Ons gee ook ‘n mystery CD, sticker en fridge magnet weg saam met hierdie week se prys. Moenie worry nie, dis ‘n local rock band, nie Afrikaans is Grootkoppig IV nie. Jy kan elke week op Watkykjy wen. In …

griffinDis naweek, kom ons fokken rol!
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken vape!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin11 Eiertjies

Hoesit maats, hang net gou bietjie bal voor jy by die werk dros om te gaan bottie vat. Ons wil bietjie iets nuuts probeer en Vrydae lekkerder maak vir at least een Watkykertjie. Sover dit moontlik is gaan ons try om elke Vrydag ‘n give-away te doen. Ons het onlangs (soos in fokken gister) begin om ons eie vape juices …

griffinDis naweek, kom ons fokken vape!