Check hom

Dis naweek, kom ons fokken vape!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin11 Eiertjies

Hoesit maats, hang net gou bietjie bal voor jy by die werk dros om te gaan bottie vat. Ons wil bietjie iets nuuts probeer en Vrydae lekkerder maak vir at least een Watkykertjie. Sover dit moontlik is gaan ons try om elke Vrydag ‘n give-away te doen. Ons het onlangs (soos in fokken gister) begin om ons eie vape juices …

griffinDis naweek, kom ons fokken vape!