Check hom

Kry koers Voortrekker dogters…

In Snotstories deur Chopper Charlie

Alhoewel Afrikaners kwansuis plesierig is, is dit nie altyd lekker om Afrikaans te wees nie. Veral nie destyds in die ou Suid-Afrika nie. Ja sure, ons was heavy bevoordeel en kon lekker almal naai (streng figuurlik natuurlik) en goorwees en jobs kry so aan. Maar wat van die kinders? Hoekom moes hulle so suffer? En nee, ek praat nie van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieKry koers Voortrekker dogters…
Check hom

‘n Brief van ‘n Voortrekkertjie

In Snotstories deur griffin

Liewe Pa en Ma, Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die Voortrekkerkamp vir julle skryf, net ingeval julle die vloed op tv gesien het en bekommerd is oor ons. Ons is OK. Net een van ons tente en twee slaapsakke het weggespoel. Gelukkig het niemand verdrink nie, want ons was almal op die berg besig om vir Jan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Brief van ‘n Voortrekkertjie