Check hom

Neil Sandilands – Dipper Se Dittie

In Kief musiek deur griffin

Dis tyd om gou weer vinnig met ons tjommies se kunswerkies te brag. So ‘n rapsie oor twee maande gelede het ons julle vertel van Neil Sandilands se befokte nuwe plaat,  Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn. Maar wag, daar word dan van tjommies gepraat. SSSss. Meervoud. Ons het Neil aan ons ander tjommie, Rouleaux, voorgestel. Rouleaux, …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinNeil Sandilands – Dipper Se Dittie
Check hom

Freiburg – befokte Duitse punk!

In Kief musiek deur griffin

Ek is amper seker as jy die naam “Freiburg” uitspreek, dan moet jy beide  ‘R’e brei soos mense van die Swartland en die naam skreeu terselfde tyd. Dis mos hoe Duits werk? Hierdie German punks het in 2010 hulle eerste album, High Five Zunkuft op ‘n tjommie se label release. Ons praat hier van ‘n fisiese release op vinyl. Dit …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinFreiburg – befokte Duitse punk!
Check hom

Local is lekker as jy piele plate jol!

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Is julle kwarantynbrandewyn al op? Die hoeveelste dag is dit nou al? Ek weet nie eens meer nie, maar hierdie rolballie mis sy werknemers. Ja, ons white privilege liksense is nou lekker opgeskort, né? Ek waardeer al die mense wat my lewe normaalweg makliker maak soos nog nooit te vore nie. Ek weet ook meeste van julle Watkykertjies sal die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesLocal is lekker as jy piele plate jol!
Check hom

Kuif en Baard se vinyl album hit list vir Oktober 2019

In Kief musiek deur griffin

Kuif & Baard is die kiefste en coolste barber shop wat jy in Pretoria (Erasmuskloof) sal vind. Hulle spesialiseer in moderne barbering tegnieke, gepaardgaande met tradisionele dienste vir mansversorging. Volg hulle op Instagram en meer belangrik, gaan check gerus hulle Facebook page uit vir hulle kontakdetails asook ‘n lys van dienste wat hulle bied, soos haarsny, fade cuts, signature cuts, …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinKuif en Baard se vinyl album hit list vir Oktober 2019