Check hom

As jy iets soek om te stream na Devilsdorp en Huisgenoot se ware lewensdramas, probeer hierdie true crime reekse!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons Suid-Afrkaners het ‘n lekker complicated verhouding met crime. Amper fokken almal van ons is criminals per definisie want “as die government so currupt is, hoekom de fok moet ek my deel doen?” Ek vir een, oortree 100% die wet, amper elke dag. My onbetaalde eTolls rekening trek seker nou al maklik hier by die dertigduisand rand rond. TV license? …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinAs jy iets soek om te stream na Devilsdorp en Huisgenoot se ware lewensdramas, probeer hierdie true crime reekse!