Check hom

Vegetarians se gatte

In Snotstories deur griffin

Hulle dink hulle is meer refined en ingelig as die volgende persoon bloot omdat hulle 'n ander vreetstyl be-oefen. Party van hulle eet nie vleis nie omdat dit oor die arme diere gaan. Party dink dis gesonder. Maar baie van vegetarians is net plain pretencious en vol kak. Dink bietjie aan die vegetarian wat nie vleis eet nie, maar wel …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVegetarians se gatte