Check hom

Van Coke Kartel blaas nuwe energie in Johannes Kerkorrel tune

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Van Coke Kartel het nuwe lewe in Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band se iconic tune, Energie geblaas op hul nuwe LP/EP met dieselfde naam. Die keuse om hierdie song te record is ‘n persoonlike saak vir Van Coke Kartel. Francois van Coke reken dat die enigste Afrikaanse musiek waarna hulle geluister het toe hulle nog klein snotkoppe was,  Johannes Kerkorrel en Koos Kombuis …

griffinVan Coke Kartel blaas nuwe energie in Johannes Kerkorrel tune
Check hom

Van Coke Kartel – Vir Almal music video teaser

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Van Coke Kartel se nuwe music video "Vir Almal" se uncencored video kom more uit. Julle sal die cencored een vanaand seker so teen 20:00 op MK kan speck. As die bra's vir ons die original stuur, sal ons hom op Watkykjy kom gooi sodat jy hom kan kom download vir 'n dratie session. Scrapyards en tiete werk nog altyd …

griffinVan Coke Kartel – Vir Almal music video teaser
Check hom

Score Van Coke Kartel se nuwe tune for free

In Kief musiek deur griffin2 Eiertjies

Julle kan Van Coke Kartel se splinternuwe tune, "Vir Almal" hierso luister. Hulle nuwe album "Wie's Bang" slat die rakke in November. Van Coke Kartel – Vir Almal Jy kan kan ook na Van Coke Kartel se site toe gaan as jy "Vir Almal" for free wil download. (gooi right click en "save as" by daai "download now button")  

griffinScore Van Coke Kartel se nuwe tune for free
Check hom

Haal Asem Kwagga toer – Gauteng datums.

In Watkykjy Gigs deur griffin

classid=”clsid:38481807-CA0E-42D2-BF39-B33AF135CC4D” id=ieooui> Date: 19 August 2011 Line-up: Van Coke Kartel & Zebra & Giraffe. Venue: Cool Runnings Fourways, Johannesburg Address: Shop 30, Riverbend Junction, 1 Riverbend Road, Bloubosrand, Fourways Cover:  R50 Contact: 011 704 0987 | luke@stage-management.co.za Time: Doors Open 19h00 Date 20 August 2011 Line up: Van Coke Kartel and Zebra & Giraffe. Acoustic show. Venue: Ridgeback, Centurion Address: …

griffinHaal Asem Kwagga toer – Gauteng datums.