Check hom

Die vloek van die kitaar

In Snotstories deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

die vloek van die kitaar Super Deluxe 3000 (vanuit Londen) Dis Vrydagaand met ‘n borrel in die hand… well dis actually Maandagaand en dis moer koud buitekant so ons staan in die Walkabout Aussie bar in Londen. Valiant Swart en sy band speel vanaand en ‘n klomp leepoog Afrikanertjies suig aan hulle astronomiese duur biere. ‘n Castle kos omtrent R20, …

Super Deluxe 3000Die vloek van die kitaar