Check hom

Dis naweek, kom ons fokken vape!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin11 Eiertjies

Hoesit maats, hang net gou bietjie bal voor jy by die werk dros om te gaan bottie vat. Ons wil bietjie iets nuuts probeer en Vrydae lekkerder maak vir at least een Watkykertjie. Sover dit moontlik is gaan ons try om elke Vrydag ‘n give-away te doen. Ons het onlangs (soos in fokken gister) begin om ons eie vape juices …

griffinDis naweek, kom ons fokken vape!
Check hom

2016 Public Holidays in SA. Gebruik ons kalender om jou leave te beplan!

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

Baie geluk as jy gister die kakste Maandag (volgens statistieke) van 2016 oorleef het. Ongelukkig lyk dit of 2016 nie die jaar van die groot vakansie gaan wees nie, maats. Die Rand se broek is tot op haar enkels afgetrek en die regering is besig om met die duiwel se deurklokkie te speel. Vir wat dit werd is gee ons …

griffin2016 Public Holidays in SA. Gebruik ons kalender om jou leave te beplan!