Check hom

Up the Creek 2015: As dit son reën, moet jy skep

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

En so, na ‘n diepe versugting breek die tyd uiteindelik aan om Up the Creek toe te skiet. Ek sak die Donderdag vroeg al af om teleurstelling te voorkom (en seker te maak ek kry baie van daai pakkies ys in Swellendam wat net R4 een kos). Anders as laasjaar lyk dit asof meeste malhase ook ingeclue het om die …

Chopper CharlieUp the Creek 2015: As dit son reën, moet jy skep
Check hom

My hart verlang na die Breede…

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

As ek dit net tot Donderdag maak… As ek dit net tot Donderdag maak, dan klim ek in die Swart Gevaar en druk hom innie rooi alliepad Swellendam toe. Want hierdie naweek, liewe Watkykertjies, gebeur daar ‘n grootse geleentheid genaamd Up The Creek… O, om te kan sit en fokkol doen in die koelte van ‘n gazebo met ‘n laaaang …

Chopper CharlieMy hart verlang na die Breede…
Check hom

Up The Creek: Die fees van gees

In Watkykjy Reviews deur Chopper Charlie1 Eiertjies

Wat my altyd verstom van Up The Creek is dat ek eers so donners laat in my lewe daarvan gehoor het. As Gautenger hoor ‘n ou nie juis daarvan nie, behalwe as jy nou incredible stories soos hierdie outjie lees op Watkykjy (of laasjaar s’n natuurlik). En maybe is dit goed so, want dit voel vir my genuine soos een …

Chopper CharlieUp The Creek: Die fees van gees
Check hom

Man down by Up The Creek

In Snotstories deur Chopper Charlie5 Eiertjies

Up the Creek is 'n befokte music festival wat elke jaar op die walle van die Breederivier gehou word, net so duskant Swellendam. Dis een van die goeters wat ek vir julle met sekerheid kan sê. In fact, dis een van die enigste goeters wat ek vir julle met sekerheid kan sê omdat ek oudergewoonte te beskonke geraak het om …

Chopper CharlieMan down by Up The Creek