Check hom

Die UN ruik snaaks

In Snotstories deur Chopper Charlie

Die UN is nie dood nie, maar dit ruik maar kak. Wat as 'n goeie idee begin het is nou so afgewater en useless dat mens dit saam op die hoop met Tom Hanks wil begin gooi. Useless Nole. Na die Tweede Wêreldoorlog (dis die een met Hitler, die GROOT ene) besluit die wêreld dat dinge nie so kan aangaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDie UN ruik snaaks