Check hom

Vat Vyf! Week 29 van 2018 – Elon Musk is ‘n tietkop

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) Donald fokken Trump. Goedige donner, die man is dommer as leemgrond. Vat nou maar sy ontmoeting met sy bestie Vlad Putin van Rusland hierdie afgelope week. Hy reken toe mos hy dink nie Rusland was betrokke by enige ongeruimdhede tydens die Amerikaanse verkiesing nie. En toe hy daaroor uitgehaal word, toe beweer hy hy het presies die teenoorgestelde bedoel. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 29 van 2018 – Elon Musk is ‘n tietkop