Check hom

Township talk met bra Lebo

In Watkykjy Interviews deur griffin

Eish bra's, ek spy nou die dag so flaai boekie (Township Talk) met lekker nca slang in soos die bra's hom gooi innie townships. Nooit, skiem ek en ringa die man in charge – Lebo Motshegoa – virre interview oor die Scamto vibe. Vir die ou's wat verward pluk, Scamto is straattaal soos originally ontstaan het in die strate van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTownship talk met bra Lebo