Check hom

Lustmord & Karin Park – Twin Flames

In Kief musiek deur griffin

Jirre, ek like hoe die fokken Vikings musiek maak. Ons het julle al aan Årabrot hier op Watkykjy blootgestel. Dis die ouens wat hulle eie kerk gekoop het om in te bly. Die chick van die band, Karin Park, voeg haar eteriese, treurige stem en toonsettings toe tot die oerklanke van die elektroniese pionier Lustmord vir hierdie sublieme en aangrypende …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLustmord & Karin Park – Twin Flames