Check hom

World Cup finals. Game on, bitches!

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Al is die finals op ‘n Sondag hierdie naweek, is daar geen rede om nie “bier en tieten” te geniet nie. Of as jy ‘n chick is, “wijn en piemels”. Smaak my Zef-Afrika het  baie meer in gemeen met Zolland as wat ons gedink het. Bier en tieten, en hulle voorliefde vir super tos techno. O ja, en die gooses …

griffinWorld Cup finals. Game on, bitches!
Check hom

Nandos se nuwe TV ad met tiete. Vanaand of more.

In Fokken Main Videos deur griffin28 Eiertjies

Raait julle slim (en soms simpel) outjies by die duur advertising agencies. As julle vir ons by Watkykjy goed stuur, nê, om op ons site te sit, nê, tune ons maar sommer net straight wat dit is. Gee vir ons die waarheid. Moenie probeer slim of fancy wees nie. E-mails soos “I wonder what this is all about” raak nou …

griffinNandos se nuwe TV ad met tiete. Vanaand of more.