Check hom

The Steezies – Snorting Lines of Turmeric

In Rolbees Reviews deur Rolbees

In die sewentiger en -tagtigerjare het multi-kulturele Suid-Afrikaanse musiek die sosiale en politieke realiteite van die tyd uitgebeeld. Juluka was die eerste politieke crossover band waarvan ek geweet het. As jy daai tipe musiek (‘n mengsel van maskandi, mbaqanga, westerse folk, pop en rock) gemaak het in die tagtigerjare was jy geteiken en meeste van jou tunes was verban op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThe Steezies – Snorting Lines of Turmeric