Check hom

Kluisenaars en hulle se konsertjies oppie interwebs vir hierdie week…

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Urgh. Gatvol. Koue. Winter. Vryheid vêr weg. Haal swaar asem deur ‘n wasemrige masker. Familie en vriende: net karikature op klein skermpies. Pratende beeldjies op videos wat vashaak. Gesiglose siele loop langs die pad. Fake news. Corona Blues. Moet ons opgee? Nie nou nie, Johan. Ons moet aangaan. Dae is weke. Weke soos ‘n dag.Maar in ander nuus het ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesKluisenaars en hulle se konsertjies oppie interwebs vir hierdie week…
Check hom

The Oh So Serious nooi jou uit na Oppikoppi 22 – For The Lovely Young Taken to the Unsea

In Oppikoppi deur griffin

The Oh So Serious besrkyf hulle musiek as Alternative Americana en hulle band bestaan uit enige iets tussen 3 en 17 ouens met intrumente wat range tussen guitar, keyboard, double bass, viool, mandolin, cello, trompet, saxophone, tuba, banjo, drums en natuurlik vocals. Basies enige iets wat geraas kan maak op ‘n heel aanvaarbare musikale manier. Wat ons local music festivals …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinThe Oh So Serious nooi jou uit na Oppikoppi 22 – For The Lovely Young Taken to the Unsea