Check hom

The Narrow is terug met Dreams of Perelandra

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Nog ‘n rock band wat die crowdfunding padjie gevolg het om hulle nuwe album te befonds. The Narrow het nou nie ‘n hele fokken bar ingesamel nie maar dit was at least ‘n suksesvolle campaign. Die eerste vraag wat ek gehad het voor ek die album geluister het was of dié sukses alleenlik toegeskryf kan word aan fans se nostalgie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThe Narrow is terug met Dreams of Perelandra
Check hom

The Narrow – die next generation fakkeldraers

In Kief musiek deur Rolbees

The Narrow in Gauteng Wat? The Narrow is ook fokken Wolmers? Ek het al vergeet. Ek moes eers vir Willem Louw vra om my weer so bietjie rigting te gee aangaande die geskiedenis van die Wolmer rock legends. Toe the Narrow begin suksesvol raak het was ek nie betrokke by SA musiek in anyway nie. Daai hele dekade was net …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThe Narrow – die next generation fakkeldraers