Check hom

Fliek in Afrikaans met The FLow

In YouTube Channels deur griffin

Locally is Suid-Afrika stadig maar seker besig om beter Youtubers op te lewer. Daar is fokken min van hulle, maar hulle is daar – jy moet hulle net gaan soek. Ouens wat hulle eie shows film en edit en produce en cool content bymekaarsit. Een van hierdie mense is Floris Groenewald, ‘n Pretoria bra wat toevallig ook lekker musiek maak. Floris …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFliek in Afrikaans met The FLow