Check hom

The Amblers – The Dustling Man EP review

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Distortion is niks nuuts in rock and roll nie. Die van julle wat die kuns van recording smaak en verstaan sal my meer kan vertel oor presies waar dit alles begin het en die verskillende tipes distortion en sekerlik ook die evolution daarvan. Ek vermoed dit het alles begin by dieselfde oorsprong waar rock and roll ultimately begin het. Die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesThe Amblers – The Dustling Man EP review