Tag Archives: teazers

So paar kak grappe vir Dinsdag

Ons trek nou al by Oktober 2000 met die Watkykjy Time Machine as jy wil gaan check. O ja, en hier is so paar kak grappe om die peristalse aan te help so net na lunch: Innie Army Offisier: “Soldaat, het jy kleingeld vir R100?” Soldaat: “Sure, buddy.” Offisier: “Dis geen manier om iemand met ‘n hoër rang aan te [...]
Gefile in Die Watkykjy Time Machine, Grapgat | Also tagged , , | 5 Comments