Check hom

Support Watkykjy se Flugtag team by die Waterfront die naweek!

In Watkykjy Gigs deur Watkykertjie bydrae3 Eiertjies

So paar van ons tjommies in die Kaap het besluit om 'n team bymekaar te sit vir die naweek se Flugtag kompetisie wat Sondag by die V&A Waterfront in Kaapstad plaasvind en ons het vir hulle zak gegee om 'n vliegmasjien te bou om by 'n ramp af te bliksem in die see in… Deur Quentin: Team Journey het nou …

Watkykertjie bydraeSupport Watkykjy se Flugtag team by die Waterfront die naweek!