Check hom

Ontmoet Tas Vol Nardus – Vet en Lelik

In Kief musiek deur griffin

Ons het op hierdie weirdo’s van die Kaap afgekom. Nardus en Nardus. Sommer ‘n tas vol Nardus. Hulle musiek is kakweird en ons sal op ‘n stadium bietjie met hulle gesels ook. Kyk solank na hulle eerste music video, Vet En Lelik. Hierdie post is 164 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,649,951 post …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOntmoet Tas Vol Nardus – Vet en Lelik