Check hom

Suzelle DIY – Youtube content in Suid-Afrika raak lekker!

In YouTube Channels deur griffin1 Eiertjies

Fok, dis refreshing om bietjie op local YouTube content af te kom wat comedy tackle soos dit hoort. Suzelle DIY is ‘n seemingly ditzy Afrikaanse poppie wat haar eie DIY reeks op YouTube aanbied en feature soms haar vriendin Marianne. Laasgenoemde hou nie regtig baie van die spotlight nie, maar dit kan ook wees omdat Suzelle nie regtig haar plekkie …

griffinSuzelle DIY – Youtube content in Suid-Afrika raak lekker!