Shame, Mariaan sukkel so bietjie…
Shame, Mariaan sukkel so bietjie…
Suzelle het so paar voostele oor hoe om presies dit wat jy vir Krismis wil score te kry.
Ons gunsteling DIY bokkie, Suzelle DIY is weer terug met ‘n nuwe tip. Hoe om vir jou gatsiggie ‘n groen maskertjie te maak met avo. En haar stilstuipe tjommie, Mariaan is weer terug. Ons het haar baie ge-verlang. Sien, ons cater so een uit ‘n duisend keer vir julle gooses ook. Toe, gaan verander jouself in Hulk se skêr… En …
Ons raak sommer tranerig van blydskap as Suzelle se nuwe DIY videos uitkom. Moet jouself nou nie gaan opfok met ‘n boor en water nie. As jy 10 duime het, by eerder weg van enige tipe DIY af. Check ook sommer Hammerhead TV se nuwe video oor swingers parties: