Check hom

Ons mag nie tune wie dit is nie, maar hier is ‘n foto. En sy naam.

In Spec-takel deur griffin

Reporting uit die boonste rakke. Hulle mag nie die presenter se naam noem nie, so hulle trek hulle broeke af, loop stadig agtertoe, druk hulle ballas teen die mure plaas die ou se naam saam met 'n foto. As jy 'n sportsjoernalis is en op soek is na 'n nuwe werk is Supersport dalk die plek vir jou. Smaak my …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOns mag nie tune wie dit is nie, maar hier is ‘n foto. En sy naam.