Check hom

Super Rugby en ‘n piele party by Plankies

In Sport deur Kaptein Kortbroek

Gysie gooi hierdie naweek een moerse cool Pirate themed party by Plankies in Pringle Baai, maar moenie worry nie, dit begin eers Sondag na lunch so jy sal nie een van die Super Rugby games mis nie. Maar nie eers Gysie met sy super cool grys baard (die bra stoot 60 vanjaar) sou die kak waarin ons rugby (en land) …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSuper Rugby en ‘n piele party by Plankies
Check hom

Die Bulls supporters kruip die naweek so bietjie weg.

In Sport deur Kaptein Kortbroek

As jy al ooit vir @Tweetkak op tweeters raakgeloop het sal jy weet die man se passie vir die Bulle grens amper aan insanity. Daai "Stand by me" lietjie is op repeat in sy blou ballas bakkie en hy het onlangs so bietjie pienk laat byvoeg by daai Steve tattoo wat hy op dy linkerboud gekry het toe sy span …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekDie Bulls supporters kruip die naweek so bietjie weg.