Check hom

Sunnytown se donker kant

In Snotstories deur griffin

Studente het altyd die vermoë om fokken arm te wees en op die snaaksste maniere geld te maak of te spaar. Verblyf is seker een van die belangrikste aspekte as mens 'n student is, maar dit kan ook terselfde tyd die goedkoopste, gevaarlikste, sifste en scarieste deel wees. Een van daai goekoop, gevaarlike, sif en scary dele van Pretoria is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSunnytown se donker kant