Check hom

Die Sharks en ‘n Snotkop experience of note!

In Sport deur Kaptein Kortbroek

So vind ek my Saterdag onverwags by ‘n Snotkop-show in Swellendam. #SulkeSletbaieSkaam Inteendeel, dit was dalk een van die skaamste oomblike van my lewe, maar ek het baie geleer. Die main act was Early B en tot my verbasing was sy show ‘n moerse groot teleurstelling in vergelykking met SnotPop wat vir hom geopen het. Die skaamte bly erg, daar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekDie Sharks en ‘n Snotkop experience of note!
Check hom

Ons maak ‘n zol op die Sharks wat weer sterk gaan wees!

In Sport deur Kaptein Kortbroek

In sekere kringe… okay fok, die baie klein kringe waarin ek beweeg hier op Asbokfontein, gebruik die manne sedert die World Cup final die term “kom ons maak ‘n Mapimpi” waneer hulle ‘n groenskyf agter die fietsloots gaan klap. “Hey bra, wanneer Mapimpi ons?” – dis ‘n actual ding. Ja-nee kyk, Makazole (Maaka Zol) het oornag ‘n spul zolkoppe se …

Share dit faktap
  •  
  • 3
  •  
  •  
  •  
  •  
    3
    Shares
Kaptein KortbroekOns maak ‘n zol op die Sharks wat weer sterk gaan wees!
Check hom

Pieter-Steph du Toit dans mooi! (en ander Super Rugby stuff)

In Sport deur Kaptein Kortbroek

Voor ons begin – ons weet presies waar Kobus Wiese is. Die ouens is woedend omdat hy nie op sy eie show was nie. Ek sal nie weet nie, want ek verstaan nie Afrikaanse TV so mooi nie. Maar hier is hy – found him: Mens verloor nie ‘n 2.2m, 300kg man sommer net so nie. Kan iemand by McDonalds …

Share dit faktap
  •  
  • 3
  •  
  •  
  •  
  •  
    3
    Shares
Kaptein KortbroekPieter-Steph du Toit dans mooi! (en ander Super Rugby stuff)
Check hom

Melk die Heilige Bokke! Fok, hier kom die final!

In Sport deur Kaptein Kortbroek

Ons land het hierdie World Cup dringend nodig want ons almal weet mos nou al teen die tyd dat alles net eenvoudig reg sal begin werk as hulle die beker huis toe bring. Die oomblik wanneer Siya die beker vir Cyril aangee, drop die crime rate met 60%. Fokkit boys, ons sit moerse pressure op ‘n groep manne wat eintlik net next level rugbyvoetbal speel. Eerlikwaar, dit maak my bang om te dink dat daar meer waarde aan sportshelde geheg word as dit wat die Gereformeerde Blues Band (hulle het net laasweek ‘n befokte 30 jaar reunion show saam met die Wasgoedlyn gehad) byvoorbeeld al vir ons land beteken het…

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
Kaptein KortbroekMelk die Heilige Bokke! Fok, hier kom die final!