Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 9 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffin

Dit lyk vandag of die hele Suid-Afrika die komberse gaan uitruk om oor die knieë te trek voor die TV. Lekker mislike weer maar aan die positiewe kant, hou dit hopelik die konte wat sover nie wou luister nie, agter slot en grendel. As jy iets soek om vandag te doen, krap deur ons lys hieronder. Jy kan ook na …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinCoronavirus Lockdown Dag 9 – Wat kan ek stream?
Check hom

Die Blues is heel gesond in Suid-Afrika

In Rolbees Reviews deur Rolbees

As jy dink al die kief blues festivals en shows is net in die Kaap, dan is jy verkeerd! Dit word al hoe meer en al hoe beter in die Noorde. Hierdie think piece (of wat mens dit ookal noem) het begin by Tweefontein Melkery net so paar minute uit op ‘n grondpad, af van die R35 daar naby Kempton …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDie Blues is heel gesond in Suid-Afrika