Check hom

Watching Tides – Stranger Friend

In Kief musiek deur griffin

Watching Tides is ‘n emotional hardcore trio vanuit Berlyn. Hulle gooi atmosferiese guitar vibes met ‘n edge en jy sal selfs ‘n tikkie grunge en ‘n plassie punk in hulle musiek bespeur. Oor hulle splinternuwe tune het die band die volgende te sê: “This is our first single from our upcoming album ‘We’ve been so close//yet so alone’, called  “Stranger …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatching Tides – Stranger Friend