Check hom

Moffie of man? (‘n ware verhaal)

In Snotstories deur griffinRek jou bek

So ‘n ruk terug het een van ons kennise ons ‘n storie vertel wat ongeloofwaardig was, tot ons by hom gaan kuier het en die bewysse gesien het: ‘n sponsie met bruin strepe op. Hoe die bruin strepe daar gekom het is dalk natuurlik, gemaklik of sag maar die staaltjies wat onstaan het as gevolg van die sponsie moet vertel …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMoffie of man? (‘n ware verhaal)