Check hom

Haasdas episode 11 – Die Griepepidemie

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse weeklikse kinderprogram wat in Diereland afgespeel het en is in 1976 deur Louise Smit die lewe ingebring. Dit was die heel eerste kinderprogram wat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHaasdas episode 11 – Die Griepepidemie
Check hom

Vat Vyf! Week 39 van 2018 – Steve Hofmeyr is fokken huilerig

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) Almal ken die sêding “Beloftes maak skuld.” Behalwe Steve Hofmeyr. Hy ken dit blykbaar as “By Loftus? Maak skuld.” Die “sanger” voel klaarblyklik Loftus skuld hom gratitude vir sy “liedjie” Die Bloubul nadat die Blou Bulle hierdie week aangekondig het hulle gaan nie meer die “liedjie” voor wedstryde speel nie. Hy dreig selfs om vir hom’n ander span te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 39 van 2018 – Steve Hofmeyr is fokken huilerig
Check hom

Vat vyf! Week 18 van 2018 – Die land is fokken wetteloos!

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) “Wetteloos. Dis wat hierdie fokken land is.” Hoe baie hoor mens dit nie wanneer daar lekker sakkie-sakkie musiek in die agtergrond speel en iemand besig is om jou vleis moer toe te verbrand nie? Of hoe baie sien mens dit nie op goeie ou Vuisboek wanneer daar oor enigiets semi-kontroversieel gepos word nie. Fok. Pos bietjie net die woord …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat vyf! Week 18 van 2018 – Die land is fokken wetteloos!
Check hom

Vat Vyf! Week 16 van 2018 – Malema, Zuma en Steve

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) Kom ons kry die wit olifant uit die vertrek uit. Wag. Swart olifant. Skies, Julius. Fokkit. Delusions of grandeur, pappie. Nog steeds hoog op watookal hulle by Winnie se begrafnis deur die speakers gepomp het, reken onse Julius daar is ‘n moordkomplot teen hom en ander senior EFF leiers. Hier’s ‘n tip bra… moenie fokken rooi dra nie. En …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 16 van 2018 – Malema, Zuma en Steve