Check hom

Vat Vyf! Week 44 van 2016 – State capture, state capture, state capture en fokken Karlien Van Jaarsveld

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

Van ‘n shebeen in Saxonwold tot ‘n has-been president en sy makkers… 1) Suid-Afrika se nuutste misdaadsyfers toon dat kapings aan die toeneem is. Veral staatskapings. Die fok weet. Thuli Madonsela se Staatskapingverslag is uiteindelik bekend gemaak nadat die hooggeregshof Woensdag gelas het dit moet voor 5-uur daai selfde dag nog gebeur. En dit lees soos ‘n Noot-vir-Noot besigheidsplan. “Vyftig …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 44 van 2016 – State capture, state capture, state capture en fokken Karlien Van Jaarsveld