Check hom

Die spinnekop

In Briewe deur Watkykertjie bydrae9 Eiertjies

Hey griff n buddy het die vir my gestuur en ek dink dis nogal kak snaaks Frits Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie maar ek ry eerder 'n fiets sonder 'n saal as om een te konfronteer. Ja, gisteraand lê ek rustig en lees, minding my own business…..bedlampie brand baie "domesticated" en sag met die komplimente …

Watkykertjie bydraeDie spinnekop